Welkom by Palet Kleuterkool
Betekenis van Palet se logo:
Die reënboog in die agtergrond
is ons bousteen en altyd daar.
Groen verteenwoordig God, die Vader, ons skepper.
Rooi verteenwoordig Jesus, die Seun, ons Verlosser.
Blou verteenwoordig die Heilige Gees, Alomteenwoordig.
Die handjie in die voorgrond:
Geel: Liggie van die wêreld.
Straal uit: Ons opdrag is om uit te gaan en vir mense van Jesus te vertel.
Oop hande: Ons gee met vreugde. |