Monday , November , 19 2018
Personeel  >>  Hoof  >>  Annelie Sdralis
Annelie Sdralis - Palet Kleuterskool Akademiese Hoof

Ek het by Palet se span as onderwyseres aangesluit in 2007, terwyl ek my kind kom inskryf het by die skool. Sederdien is my eie 3 kinders almal deur Palet en nou in die Laerskool. Ek stap nogsteeds die pad saam met Palet en van 2013 af in die hoedanigheid as Akademiese hoof saam met Leoni Webster. Met ‘n BaEd (UP) graad is ek London toe, waar ek ‘n Qualified teacher status from UK(Proffesional status) ontvang het.

Met my nuwe pos as akademiese hoof het e kook verder myself opgelei as ‘n Optima skoolgereedheidstoets afnemer, Mind Moves skoolgereedheidstoets afnemer en het ook ‘n Neurolink praktyk. Kinders en opvoeding is my passie!

Bietjie oor ons
Palet Kleuterskool is ‘n warm en vriendelike tuiste vir elke maatjie. Ons is gevul met entoesiasme en passie vir onderrig. Dit is ons doel om elke maatjie met liefde te aanvaar en met positiewe dissipline hulle karakter te vorm in ‘n Christelike omgewing. Ons beskik oor ‘n goed toegeruste en ruim boomryke 4000m² fasiliteit. In totaal is daar 6 klaskamers met moderne fasiliteite wat in alle opsigte voldoen aan die vereistes gestel deur die betrokke Departemente.
Foto gallery
Kontak ons
*
*