top of page

Reënboog: Week 11 - Heelbreinontwikkeling

Ons stel ons ouers graag bekend aan die addisionele ontwikkelingsmateriaal wat op ‘n daaglikse basis in die klas toegepas word. Breinontwikkeling en leergereedheid is areas waarin ons baie navorsing doen en maniere kry om ons kinders te ondersteun en voor te berei om hul volle potensiaal te ontwikkel. Ons gee die week agtergrond oor die ontwikkelingswaarde en redes hoekom ons dit deel maak van ons kurrikulum en aanbieding in die klas. 


















Comments


bottom of page