Reënboog: Week 13 - Die tandarts en goeie gewoontes
- Leoni Webster
- Jun 13, 2020
- 1 min read
Dit is waar! Jou tande is 'n baie belangrike deel van jou glimlag en hulle help jou om 'n lekker appel te eet of te smul aan 'n pizza. Om jou tande te borsel en te vlos is baie belangrik, maar om die tandarts te besoek is net so belangrik vir gesonde sterk tande. Ons leer meer van die Tandarts hierdie week en van goeie gewoontes.











Comments