top of page

Reënboog: Week 15 - Die ruimte

Gaan staan vanaand buite en kyk op na ons hemelruim. Die hele Melkweg is gevul met duisende sterre. Wanneer dit volmaal is soos vanaand (5 Julie) is die sterre minder sigbaar. Die hemelruim is soos God se genade - Oneindig. Dit maak dat ons met nuuskierigheid dit altyd wil ondersoek en meer daarvan leer.


ree

ree

ree


ree


ree

ree

ree



ree


ree

ree


ree


ree


Comments


bottom of page