top of page

Reënboog: Week 7 - Paddas

Updated: May 27, 2020

Die Padda is ’n amfibiese dier. Die woord amfibie is afgelei uit Grieks wat "dubbele lewe'' beteken. Die meeste amfibieë bring die vroeë deel van hul lewe in die water deur en die laaste deel op die land. Daarom het hulle 'n "dubbele lewe". Ons tema die week is vol leersaamhede saam met ons Padda vriende. 


ree
ree
ree
ree
ree
ree
ree
ree
ree

Kyk hoe doen Juffrou Leandri ons peper kieme eksperiment...

ree
ree

Comments


bottom of page