top of page

Reënboog: Week 13 - Die tandarts en goeie gewoontes

Dit is waar! Jou tande is 'n baie belangrike deel van jou glimlag en hulle help jou om 'n lekker appel te eet of te smul aan 'n pizza. Om jou tande te borsel en te vlos is baie belangrik, maar om die tandarts te besoek is net so belangrik vir gesonde sterk tande. Ons leer meer van die Tandarts hierdie week en van goeie gewoontes.


ree

ree

ree

ree

ree

ree

ree




ree

ree


ree

ree


Comments


bottom of page