top of page
“Kleuterskool is nie ‘n plek wat ons net jou kind oppas nie, maar ‘n begin van ‘n reis saam met jou en jou kind. Oor die jare heen is Palet ‘n plek waar jy maats maak vir ‘n leeftyd. Ons is graag deel van jou kind se ontwikkelings reis en poog om hierdie reis te vul met stories van omgee, liefde, versorging en ontdekking van nuwe vaardighede, sodat hul gereed kan wees vir hulle lewensreis verder.” – Bianca Nel (Skoolhoof)
bottom of page