Blou & Turkoois: Week 14 - Boeke en speelgoed
- Leoni Webster
- Jun 28, 2020
- 1 min read
Storieboeke en speelgoed is so deel van ons kinders se lewens. Dit is opvoeders en ouers se verantwoordelikheid om die waarde daarvan vir ons kinders te leer. Hierdie tema neem ons terug binne in die kind se milieu.











Comments