top of page

Blou & Turkoois: Week 16 - Hoede en Winter

Elke tema wat ons volg gee vir ons kleuters taal om sin te maak van hul wêreld. Winter is 'n seisoen met sterk verskille en eienskappe teenoor somer waaraan ons so gewoond is in SA. Ons staan dus die week stil by hoe voel, lyk en en ervaar ons winter.

Kleredrag soos hoede en mussies beskerm ons teen die koue, maar hoede het ook ander funksies... Kom vind uit saam met ons.


ree

ree

ree


ree

ree


ree

ree


ree

ree

ree


ree




ree


Comments


bottom of page