top of page

Blou & Turkoois: Week 7 - Paddas

Updated: May 27, 2020

Die Padda is ’n amfibiese dier. Die woord amfibie is afgelei uit Grieks wat "dubbele lewe'' beteken. Die meeste amfibieë bring die vroeë deel van hul lewe in die water deur en die laaste deel op die land. Daarom het hulle 'n "dubbele lewe". Ons tema die week is vol leersaamhede saam met ons Padda vriende.


Hier is 'n bonus rympie deur Juffrou Bianca

Ons liedjie deur Tannie Carike

En 'n laaste verrassing deur Juffrou Leandri - 'n STORIE!!!


Comments


bottom of page