Die Padda is ’n amfibiese dier. Die woord amfibie is afgelei uit Grieks wat "dubbele lewe'' beteken. Die meeste amfibieë bring die vroeë deel van hul lewe in die water deur en die laaste deel op die land. Daarom het hulle 'n "dubbele lewe". Ons tema die week is vol leersaamhede saam met ons Padda vriende.
Geel & Oranje: Week 7 - Paddas
Updated: May 27, 2020
Comments