Geel & Oranje: Week 8 - Wilde diereMay 9, 20201 min readUpdated: May 27, 2020In Suid Afrika is ons baie bevoorreg om so 'n groot verskeidenheid wildediere te hê. Ons huisves van die grootste diere op Aarde, waaronder die Olifant tel. Ons het ook die groot 5 in ons midde. Kom saam met ons op Safari hierdie week.
In Suid Afrika is ons baie bevoorreg om so 'n groot verskeidenheid wildediere te hê. Ons huisves van die grootste diere op Aarde, waaronder die Olifant tel. Ons het ook die groot 5 in ons midde. Kom saam met ons op Safari hierdie week.
Comments