top of page

Groen: Week 7 - Paddas

Die Padda is ’n amfibiese dier. Die woord amfibie is afgelei uit Grieks wat "dubbele lewe'' beteken. Die meeste amfibieë bring die vroeë deel van hul lewe in die water deur en die laaste deel op die land. Daarom het hulle 'n "dubbele lewe". Ons tema die week is vol leersaamhede saam met ons Padda vriende. 


ree

ree


ree

ree

ree

ree

ree


ree


ree

ree


Comments


bottom of page