top of page

Ouerondersteuning

  • Apr 16, 2020
  • 1 min read

Updated: Apr 24, 2020

'n Interaktiewe hulpmiddel in die markplek vir die ouers van Palet Kleuterskool



Welkom by ons Ouerondersteunings afdeling. Die doel van hierdie gedeelte is om die ouers van Palet Kleuterskool bymekaar te bring in die Markplek. Ons kan mekaar ondersteun deur van mekaar se dienste onderling gebruik te maak.


Sien ons eerste plasing...





Comments


bottom of page